We are currently busy uploading more resources. Please be patient. sorry for the inconvenience caused

 Foundation Phase / Grondslagfase
Literacy


Geletterdheid en Gesyferdheid
Baie interessante hulpmiddels vir Graad 1 direk winnie.gif
uit 'n juffrou se pen Hierdie leermiddels sluit in:
  • visuele persepsie
  • ouditiewe persepsie
  • groot en kleinspiervaardighede
  • geletterdheid
  • gesyferdheid en
  • lewensvaardigheid


__
Intermediate Phase/Intermedierefase
Afrikaans Learning activities
Leerarea: Afrikaans huistaal

LET WEL : Hierdie aktiwiteite mag aangepas word soos die behoefte dit voordoen. Die assesseringskriteria vir die verskeie aktiwiteite kan ook aangepas word. Ons is tans besig met veranderinge.
Graad 4:

Eerste kwartaal
Onder die volgende aktiwiteite sal u 'n luisteroefening, legende, homofone,begripstoets, blokkiesraaisel, gedig, brief en 'n siftingsinstrument vind wat u kan gebruik om u leerders in die verskillende vermoe groepe in te deel.

Tweede KwartaalDie aktiwiteite bestaan uit:'n luisteroefening, opsomming van hoofgedagtes, mondelinge aanbiedingsrubriek, begripstoetse, en taaloefeninge.Derde KwartaalDie aktiwiteite bestaan uit 'n boekresensie, ondersoek, brief, verslag, taalaktiwiteite. mondelinge rubriek en begripstoetse.
Vierde Kwartaal


Graad 7



Onderwerp: Tienerprobleme, veral met dwelms

Tienerprobleme.jpg


Assesseringsprogram

Best_teacher.jpg





Grade 7 English Home Language Poetry



Creative writing




Oral





Reading Comprehension


This worksheet has been adapted from a Mindset Lesson - www.mindset.co.za

Skills require for reading. A good reader needs proper skills to understand the reading piece in order to give feedback.

Natuurwetenskappe
Graad 7
Powerpoint -aanbieding
-
Hierdie aanbieding sluit in :
  • Die melkwegstelsel
  • Die sonnestelsel
  • Dieplanete
Powerpoint aanbieding
Lêer:Jordens inre-numbers.svg
Lêer:Jordens inre-numbers.svg

Aktiwiteite

Activities:


Ekonomiese en bestuurswetenskappe

Graad 7